A2 - Herman
Herman Kleinhans met band

Atterbury Teater

Wees deel van 'n onvergeetlike ervaring

19 Oktober 2023 | Pretoria

Kom wees deel van ‘n onvergeetlike konsert by Atterbury Teater.

Herman Kleinhans, sanger van die gewilde pop-duo, TWEE, het sy merk in die Afrikaanse musiek bedryf gemaak met die treffer liedjie “Dankie”. Hy is van mening dat die konsert ‘n
hoogtepunt van die jaar gaan wees. Hy bring ook sy orkes saam. Verwag vars nuwe liedjie, hoendervleis, interessante stories en natuurlik goeie samesyn.

📍 Atterbury Teater, Pretoria
🗓 19 Oktober
🕙 19h00
🎟️ R220 - Kaartjies

Square Ontwerp 1
TWEE & Herman Kleinhans

Vrystaat Kunstefees

15 Julie 2023 | Kopanong Ouditorium

"Ervaar 'n onvergeetlike vertoning met TWEE en Herman Kleinhans. Die dinamiese duo, TWEE, met hul treffer-lied "Ek Sweer", vermaak gehore regoor die land met hul unieke kombinasie van musiek en stories.
TWEE word meesterlik aangevul deur Herman Kleinhans se hartroerende optrede. Dit is 'n energieke en interaktiewe vertoning wat bekoor en betower van begin tot einde."
📍 Creative Kilowatt Kopanong Ouditorium
🗓 15 Julie
🕙 20h00
🎟️ R160 vooraf en R170 by die deur
Square Ontwerp 1
TWEE & Herman Kleinhans

Vrystaat Kunstefees

15 Julie 2023 | Kopanong Ouditorium

"Ervaar 'n onvergeetlike vertoning met TWEE en Herman Kleinhans. Die dinamiese duo, TWEE, met hul treffer-lied "Ek Sweer", vermaak gehore regoor die land met hul unieke kombinasie van musiek en stories.
TWEE word meesterlik aangevul deur Herman Kleinhans se hartroerende optrede. Dit is 'n energieke en interaktiewe vertoning wat bekoor en betower van begin tot einde."
📍 Creative Kilowatt Kopanong Ouditorium
🗓 15 Julie
🕙 20h00
🎟️ R160 vooraf en R170 by die deur
Vermaak met

Herman Kleinhans

1S8A7251
FB_IMG_1676265708918
1A0A5865

Herman Kleinhans: 'n Lewe op die pad, maar op Patensie voel hy tuis

Die Ghoema-benoemde sanger en liedjieskrywer, Herman Kleinhans, is 'n besige man. Hy is nie net deel van die musiekgroep TWEE nie, maar ook besig met talle solo-projekte en deesdae skryf hy ook musiek saam met top-kunstenaars soos Bok van Blerk.

Herman Kleinhans

Dankie

WATER STORY

Intensive

WATER STORY

Intensive

WATER STORY

Intensive

WATER STORY

Intensive

WATER STORY

Intensive

WATER STORY

Intensive

Pryslys

Verskillende Pakkette

Herman Kleinhans

Bespreek vir Herman Kleinhans vir jou fees, verjaarsdag, korporatiewe funksie of enige ander geleentheid!

  • 2 x 45 mins
  • Vervoer kostes nie ingesluit nie
  • Verblyf nie ingesluit nie
  • Klank kostes nie ingesluit nie

Troues

Bespreek vir Herman Kleinhans om by jou troue te sing. Hy kan ook die platejoggie werk behartig.

  • 2 x 45 mins
  • Platejoggie teen R8 000
  • Hoë gehalte klank
  • Musiek waarvan jy hou
  • Spesiale versoeke
  • Vervoer kostes nie ingesluit nie
  • Verblyf nie ingesluit nie
  • Klank kostes nie ingesluit nie

Kliënte terugvoering

Articles

From Our News

Read about the latest modern furniture design notes on the Garadp blog.

Plaasfees Friday (153)