'n Liedjie skrywer van Patensie.
Herman Kleinhans is 'n liedjieskrywer van Patensie, 'n klein dorpie in die mooie Oos-Kaap.
Hy sing ook graag by troues!
Dit is spesiaal om deel te kan wees van een van die grootste dae in mense se lewens.

Herman Kleinhans met band
Atterbury Teater
Wees deel van 'n onvergeetlike ervaring
19 Oktober 2023 | Pretoria
Kom wees deel van ‘n onvergeetlike konsert by Atterbury Teater.
Herman Kleinhans, sanger van die gewilde pop-duo, TWEE, het sy merk in die Afrikaanse musiek bedryf gemaak met die treffer liedjie “Dankie”. Hy is van mening dat die konsert ‘n
hoogtepunt van die jaar gaan wees. Hy bring ook sy orkes saam. Verwag vars nuwe liedjie, hoendervleis, interessante stories en natuurlik goeie samesyn.

TWEE & Herman Kleinhans
Vrystaat Kunstefees
15 Julie 2023 | Kopanong Ouditorium

TWEE & Herman Kleinhans
Vrystaat Kunstefees
15 Julie 2023 | Kopanong Ouditorium

Vermaak met
Herman Kleinhans

Herman Kleinhans: 'n Lewe op die pad, maar op Patensie voel hy tuis
Die Ghoema-benoemde sanger en liedjieskrywer, Herman Kleinhans, is 'n besige man. Hy is nie net deel van die musiekgroep TWEE nie, maar ook besig met talle solo-projekte en deesdae skryf hy ook musiek saam met top-kunstenaars soos Bok van Blerk.
The finest cuisine is close to home
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
The best ingredients simply prepared
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
The finger licking delicious taste
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Waar tree hy op.
Tipe Funksies
Herman Kleinhans
Dankie
Pryslys
Verskillende Pakkette
Herman Kleinhans
Bespreek vir Herman Kleinhans vir jou fees, verjaarsdag, korporatiewe funksie of enige ander geleentheid!
- 2 x 45 mins
- Vervoer kostes nie ingesluit nie
- Verblyf nie ingesluit nie
- Klank kostes nie ingesluit nie
Troues
Bespreek vir Herman Kleinhans om by jou troue te sing. Hy kan ook die platejoggie werk behartig.
- 2 x 45 mins
- Platejoggie teen R8 000
- Hoë gehalte klank
- Musiek waarvan jy hou
- Spesiale versoeke
- Vervoer kostes nie ingesluit nie
- Verblyf nie ingesluit nie
- Klank kostes nie ingesluit nie
Kliënte terugvoering
Articles
From Our News
Read about the latest modern furniture design notes on the Garadp blog.
.jpg?width=2000&height=1333&name=Plaasfees%20Friday%20(153).jpg)